top of page
  • Home
  • Facebook
  • IG icon
  • LN icon
  • X icon

Stampriet Geologie: Ondergrondse Water

  • Writer: SAUMA
    SAUMA
  • Dec 23, 2024
  • 1 min read

Updated: Jan 8

Stamriet Artesian Basin: Geology and Aquifers

Die geologie onder die Kalahari-sand is 'n afwisselende opeenvolging van lae poreuse sandsteen wat water dra, die akwifers (in oranje en geel aangedui), en nie-poreuse, watervrye modderstene (grys).


Geel lae is artesies, wat beteken dat die watervlak in 'n boorgat styg en selfs op die oppervlak kan uitvloei soos op plekke in die Auob- en Nossob-riviervalleie.


Die ondergrondse lae strek tot in Botswana en Suid-Afrika.


Die diepste waterdraer, die 25 m-dik Nossob-formasie, het beperkte opbrengste en die water verswak in gehalte in 'n suidwaartse rigting. Die hoof en sterkste waterdraer bestaan uit die drie sandsteenlae van die Auob-formasie. Dit wissel van 25 tot 185 m in dikte.


Die Auob-formasie verskaf al die drinkwater vir die dorpe van Leonardville tot Suid-Afrika en van Stampriet tot in Botswana. Dit verskaf ook al die goeie gehalte water vir besproeiing.


Heelwat plase verkry water van wisselende gehalte uit die oranje Neu Loore-Formasie sandstene en die Kalahari sand.


Om hierdie artikel in Engels te lees, klik hier

Om hierdie artikel in Duits te lees, klik hier

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Commenting on this post isn't available anymore. Contact the site owner for more info.
bottom of page